1 reviews | Active since Feb 2017
Mr Price Moblie Cellphone
<p>Ek het 'n R119-00 ****rak met MRP,,elke maand gaan rekening tot R617-00....ek gebruik skaars die foon...meestal vir whats up en soms face book....kan MRP se kostes REGTOG SOOOOO HOOG WEES !!!</p> <p>Ek het slegs van 1-8 Februarie 2017 gebruik van foon gehand!!! Kry 'n rekening van R617.17.....ek kan dit nie bekostig nie!!!!....sjoe...s***el ek in, bly die antwoord dieselfde, dis deur gegee na tegnikuste, daars in netwerk probleem!!!Ref nommer in ********** ...gister weer dieselfde antwoord gekry...van dag een af (APril 2016 ****rak met hulle uit geneem)sukkel ek met SWAK opvangs van MRP...wil my ****rak dadelik staa****! volgens call center moet ek tot April 2018 nog aan gaan...SIEN NIE KANS NIE...my foon nr is ********** 862 Daleen vd Merwe ....dankie </p>
Thank you for taking the time to let us know about your experience. One of our customer care consultants will be in contact with you shortly.
Warm Regards,
mrpmobile
Thank you for taking the time to let us know about your experience. One of our customer care consultants will be in contact with you shortly.
Warm Regards,
mrpmobile
