EC
Esta C

1 reviews | Active since Oct 2018

19 Oct 2018, 08:57

Mr Price sport online TREURIG

Hi, Ek het die 7de Okt by mr price sport online iets bestel na hul op hul page sê dit vat 5-7 werksdae trek ons al by 10 werks dae.... elke keer as ek navraag doen word daar gese my pakkie is weg na die koerier toe verder kry ek geen antwoorde, vandag se hul,as als goed gaan BEHOORT ek my pakkie volgende week te he wat ons dan al laat by 11+ dae, wat het dan nou geword van die 5-7 dae.... Mr price sport online.... jul diens is pateties en sal niemand aanraai om aanlyn by jul te bestel nie..... MR PRICE SPORT ONLINE TREURIGE DIENS!!!!!!

0
Replies (0)