MS
Martin S

1 reviews | Active since Jul 2020

13 Apr 2024, 18:39

Mnr Martin

Ek was vamdag by Goldfield Mall se Mr Price sport.Hulle Speedpoint Masjien het nie krag gehad nie.Nadat dit aangekom het het ek my kaart getap en toe gaan my transaksie deur op my foon.Toe se die persoon Mnr jou transakie is nie deur nie.toe tap ek weer en weer is dit af van my bank af.Hulle wil nie my goed gee wat ek gekoop het nie en ook nie my geld terug gee nie.Ek is baie baie ongelukig swak swak diens.die besruurder daar kan jy glo probeer hulle hoofkantoor bel maar sy ken nie eers hulle telefoon nr nie.Swak swak.Sy moet vir personeel vra wat is die nr.Ek het bewyse dat die transaksie 2 keer deur is.Ek soek my geld terug.Ek is regrig so kwaad ek sal iets verkeerd doen.Ek soek my geld terug

0
Replies (3)
MS
Martin S's update13 Apr 2024, 18:43
Reviewer Update
Gee my n email adres dan stuur ek die bewyse
Mr Price Sport
Mr Price Sport's reply29 Apr 2024, 10:16
Official
Dear Martin 

We were informed your issue was resolved. Thanks for bringing the matter to our attention and do take care! 

See you soon 
MR PRICE SPORT 
MS
Martin S's update29 Apr 2024, 15:06
Reviewer Update
Thanks allot