RS
Richard S

1 reviews | Active since Mar 2015

30 May 2015, 09:08

PATETIESE DIENS

Hi
Ek het die laaste twee maand van Mr price Home die ***ste, mees ongevraagde diens ooit gekry. Dit het begin by Mr Price Home Canal Walk, toe met selfde gaan dit aan by die Paarl tak met die Bestuurder Charmaine wat ek dink is onbevoegd om n bestuurderes te wees. Toe is ek terug Canal Walk toe om daar maar te gaan koop.
Ek is nie eens n rekening koper nie maar ****ant, ons het die laaste paar maande n klein huisie vol geld.

Ek wil n sit kamer stel koop, die chelston chase corner unit en n 3 seater. Ek het toe na n tyd maar die 2x2 seaters gekoop. die Transaksie kom nou al twee maande aan met so baie goed wat regtig super pateties is en ek kan nie glo dat een maatskappy met so naam sulke diens gee nie. Ek ****ak nou vir julle, want ek kry nie die area bestuurder in die hande nie, as ek nou moet instap by hulle na ek vir die t****e keer OOK nog verkeerde pote vir die banke gekry het, gaan ek my heeltemal verloor. Ek tik nou korliks maar daar is baie meer aan die storie waar dit begin het. Ek is nou al so gatvol vir hulle, ek wil ontplof. Heeltemal verloor, ***ken heeltemal.

Dankie
Richard

0
Replies (1)
Mr Price Home
Mr Price Home's reply01 Jun 2015, 12:00
Official
Hello richardjanene840,

Thank you for taking the time to raise this matter to our attention and we would like to apologise for the inconveniences and frustrations caused.

We find this to be unacceptable and would like to advise you that we will pass your complaint on to our Area Manager, Who will be in contact with you shortly with assistance in resolving this issue.

Kind Regards
Mr Price Home