AB
Amanda B
1 reviews | Active since Feb 2020
20 Feb 2020, 18:23
Mr Price Home Weskus Mall goeie diens
Mr Price Paarl Mall het R20 op my Gift voucher gesit, in plaas van R200 (sonder dat ek weet) Op slippie staan R20 / R200 ontvang en R180 kleingeld, maar geen kleingeld ontvang nie. Ons het eers agter gekom toe ons Gift voucher gebruik het by Mr Price Home Weskus Mall Vredenburg. Hulle het Mr Price Home Paarl Mall toe gebel en vinnig uit gevind dat daar R180 oor was vir daai dag. Baie dankie vir die hulp en vinnige goeie diens Mr Price Home Weskus Mall
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)