CB
Christien B

1 reviews | Active since Oct 2019

24 Oct 2019, 14:16

Bedrieg met prys

Is ek verkeerd of nie as daar n prys op die rak by n produk is moet hulle mos daardie prys vir jou gee. Mr price home sit die prys R139 op n groot bord nogals in rooi by 1 stel kussings. Ek vat 6 en ander 6 wat daarby pas. Toe ek betaal is die prys R 199. Ek kla toe daaroor en almal certel vir my hulle sit maar net die prys so dis nie die prys vir die kussing waarby dit staan nie....hoekom pak hulle nie die regte kussings dan by daai prys nie.

Ek is uit sonder om enige iets tw koop

0
Replies (0)