MO
MAGDA O
1 reviews | Active since Mar 2009
27 Jul 2015, 17:03
mr delivery take alot aflewering
kry sms dat ek vandag 27/7 tussen 8 en 12h00 pakkie sal ontvang. 11h00 kry ek sms dat ek pakkie sal ontvang tussen 14h00 en 17h00. guess what i'm still waiting. patities om te probeer bel. vat ewigheid om op te tel. nou moet ek 17h00 agter hulle aanbel om te hoor waar is my pakkie. liewe hemel wil mense nie meer diens lewer nie of net vir 'n **** hulle werk doen nie. hoe moeilik is dit nou einlik om 'n pakkie af te lewer. jy kan 2 sms stuur maar jy kan my nie laat weet dat pakkie nie actually afgelewer gaan word nie. disgussting, hoop iemand van take alot neem kennis en kry 'n nuwe courier diens wat ten minste betroubaar is.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)