EO
Elizbe O

1 reviews | Active since Mar 2022

30 Jun 2022, 14:22

MR DELIVERY ***** DRIVERS

Ek is vandag so geskok ek kan nie glo daar is sulke mense daar buite nie. Ek bestel vandag 30.06.2022 vir my middagete by Mr Delivery die betaling gaan van my kaart af en ek sit altyd n goeie tip by vir die driver want hulle werk ook maar vir min geld. So kry ek die boodskap my kos is opgetel n hele ruk daarna kom daar weer n notification my kos is delivered.. ek is so oh no dit is nie. Niemand was by my hek of by my huis of by my buurman niks nie. Niemand het my kos afgelewer nie. Ek bel toe die Mr Delivery mense en gee my ref nom - se die dame vir my die driver was nie by my huis of eers naby my address toe... So wat beteken dit toe daai driver het my kos gesteel en is nogal so windgat en vat / steel sy tip ook nog. Hoe siek is die mense nie daar buite nie. Hoe siek moet jy wees om ander mense se kos te steel - regtig!!! Nou gaan hulle 5 Dae eers vat om my geld aan my terug te betaal...unbelievable!!!

0
Replies (0)