JF
Juan F
1 reviews | Active since Oct 2020
24 Oct 2020, 11:43
*** diens
Baie *** diens. Ek order kos op hulle app dan gan dit van my rekening af. Mar my kos kom nie by my yt nie bel hulle dan se hulle sorie die app het i voud ge haat. Dan revund hulle my op hulle app. Ek gan en plaas die selfde order dan vra hulle my delivery fee waar dit ge se het dis free die eerste keer. Dan vra ek vir my geld trig dan se hulle ek moet 5 besigyts dae wag. Hulle is so ***** hoeveel mense se geld hou hulle nie so trig vir 5 dae en kry lekker rente op hulle voute nie. Sal nie weer hulle siport nie dis rerig swak sal nooit iemandan raai om hulle tyd te mos met mrd delivery nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)