1 reviews | Active since Aug 2014
Volkswagen goedkeuring
Volkswagen golf tsi was in motorvoertuig ongeluk en is by technicolour Bloemfontein herstel. Die voertuig is goedgekeur na die herstel deur lindsay saker Bloemfontein. En die eerste lang afstand wat die voertuig gery het het die koppelaar probleme gegee Die voertuig is 4 keer terug na technicolour waar dit herstel is na die ongeluk, en hulle het dit na Lindsey saker Bloemfontein geneem, vir die probleem en die fout is nooit herstel nie aangesien Lindsey saker bespeur daar is geen probleem nie. Met die derde besoek het hulle gese die Master en of slave moet vervang word. Dit nadat die voertuig wat byna afgeskryf was na die ongeluk 3 keer approve is deur Volkswagen na die ongeluk . Die koppelaar gee die probleem sodra die voertuig ongeveer 200 tot 300km geloop het en lindsay sake was ten volle bewus daarvan. En die probleem kom nie voor wanneer die voertuig korter afstande ry nie. Die probleem was nie teenwoordig voor die ongeluk nie! Die koppelaar het nou heeltemal ingegee en ons is gestrand in Amanzimtoti. Wat staan ons te doen? Help asb
