1 reviews | Active since Aug 2011
Swak
Ek het 'n nuwe voertuig deur MFC gefinansier. die eerste twee maande het my debietorder af gegaan sonder enige problem. Daarna is dit elke maand 'n groot probleem om debietorder te laat af gaan. Ek het hoeveel klagtes gelê by MFC en elke maand maak hul verskoning en verseker my dit sal nie weer gebeur nie. Dit lyk sleg op my krediet rekord en steeds is die fout nie reg gestel nie. Ek weet nie meer wie om te ****ak om seker te maak die debietorder gaan af aan hul kant nie.
Dear vandenberga
We acknowledge receipt of your complaint.
We apologise for the inconvenience caused.
A service resolution specialist will be in contact with you to address your complaint.
Kind Regards
Sharyl Naicker
Client Value Management
*** / ***