1 reviews | Active since Jun 2017
Ongelukkige KLIENT !

Ek is al vir die laaste 2 en half jaar n klient van MFC. Nog nooit 1 maand n paaiement op my kar gemis of laat betaal nie. In ander woorde ek is n baie goeie betaler. Ek het vir n baie oneerlike boekhouer in BFN gewerk wat vir MFC gejok het oor my salaris en gevra het hul moet haar nie weer ****ak indien ek n nuwe motor wil koop. Ek her intussen by haar bedank na oor die 4 jaar se diens oordat SARS baie oudits op haar firma doen. Ek het by n nuwe EERLIKE werk begin en sodoende +- 6 maande later weer n nuwe probeer koop waar MFC my wegwys. Die patetiese personeel verwys my elke keer na n ander departement. Ek kom by n dame uit wat vir my se oh nee jammer sy mag nie vir my se waarom MFC my afkeer vir finansiering nie! Ek moet die handelaar s***el. Ek s***el doe handelaar en hul probeer vir my uitvind dat MFC ook vir hulle se om nie weer vir my n aansoek in tesit nie.

Ek meen hoe de ongeluk moet ek weet waar die probleem waarom ek nie gehelp mag word?

Is dit omdat my vel wit is?

Omdat ek n dame is?

Ek het nog nooit eendag gekla oor die rente wat ek op my kar moet betaal elke maand, nou vra ek net waarom MFC my nie wil finansier op n inruil voertuig en dis die antwoord wat ek kry.?

Julle diens is PATETIES !!!

Good morning elaine-venter-1
Please see email sent to your private email address and provide me with your ID number so we can assist on the matter.
Kind regards
Louis Masilo
Good morning elaine-venter-1
Please see email sent to your private email address and provide me with your ID number so we can assist on the matter.
Kind regards
Louis Masilo