HC
Hendrik C

1 reviews | Active since Jan 2018

05 Jan 2018, 16:47

Nissan narvara

Ek het n nissan narvara 2.5dc gekoop in mei maand by n handelaar die eienaar is twee weke daarna oorlede die ****rak by die bank is gekanseleer hulle het geen rede gegee nie n t****e ****rak is verkry in september maand en n week voor die eerste paaiement af is toe breek die bakkie hulle weier om die bakkie reg te maak of die ****rak te kanseleer

0
Replies (1)
Motor Finance Corporation
Motor Finance Corporation's reply08 Jan 2018, 12:53
Official

Dear Ponte2425

We acknowledge receipt of your complaint.

Please can you respond to the correspondence forwarded to you via email.

Kind Regards

Sharyl Naicker

Client Value Management

*** /***