MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

04 Jun 2020, 13:04

My personal detail is not safe with MFC

MFC is besig om die POPI wet te oortree Hoekom kry ek van brokers met al my detail 'n epos vir versekering. Ek het my persoonlike versekering en betaal dit elke maand dus het ek nie julle goed nodig. Wie gee MFC die reg om my detail vir 'n broker te stuur. Ek gaan dit by POPI Act aangee

0
Replies (1)
Motor Finance Corporation
Motor Finance Corporation's reply04 Jun 2020, 14:13
Official

Good Day Mrs Pretorius
 
 We acknowledge receipt of your complaint.
 
 A complaints resolution specialist with contact you soon.
 
 We do apologise for any inconvenience caused.
 
 Regards

Esmeralda Bagley