1 reviews | Active since Aug 2016
Horrific Customer service, abuse and victimization - MFC - Nedbank
<p>My maandelikse maandstate as bewys toon dat ek nie agterstallig is by MFC nie, einde Mei 2016 betaal ek my rekening by MFC soos elke vorige maand, maar die 8 ste Junie ontvang ek n dreig brief via e-mail - ""Notification 129 ", so ook 2 van dieselfde briewe n week later in my posbus, na vele telefoniese kommunikasie en complaint ingedien bevestig MFC dit was n fout en hulle is jammer - die vrou wie die brief gestuur het was n ene Gugulethu Bogopa, MFC complaint word dus afgehandel, einde Junie 2016 ontvang ek my maandelikse staat waar hulle my kostes van oor die R390-00 laai, weereens na vele slegte dienslewering het ek my verloofde magtiging gegee om namens my met MFC te onderhandel aangesien my werk van so aard is dat ek nie die hele tyd in werkstyd op telefone kan le om MFC se gemors uit te sorteer nie en my gesondheid kan nie al die stres hanteer nie.( Ek moes n e-mail stuur op MFC se versoek - om magtiging te gee dat sy namens my mag kommunikeer met MFC- nie dat dit veel gehelp het nie!)</p> <p>Ek is en was nie agterstallig nie, my maandelikse state toon duidelik wat my lopende bedrae is. MFC se hulle sal slegs die notification fees verwyder as ek hulle nog n paaiment betaal want my ****rak toon ek moet op die 1 ste betaal van elke maand en is wel agterstallig volgens hulle??????, maar my maandelikse rekeningstaat toon slegs n current amount -wat ek dan wel betaal elke maand, met geen agterstallige bedrae nie. ek het volgens MFC ook die opsie om my betaaldatum te verander wat sodoende my premie per maand gaan verhoog.???? Met alle respek dit is die grootste klomp snert wat ek nog gehoor het, wel dit daar gelaat. Einde Julie 2016 het ek weer soos altyd einde van maand my premie betaal, gister ontvang ek einde Julie 2016 se staat, toon my betaling is ontvang vir einde Julie 2016, die enigste lopende uitstaande amount op my staat is die fooie soos reeds bogenoem gemeld van R390-00 wat lopend uitstaande is ????? Weereens rig ek e-mail met aanhegsels aan al die partye by MFC en die complaint departement, maar tot op hede het ek geen terugvoering van niemand by MFC ontvang nie. Uiterse swak diens ! Die vraag is voor die senario van die notification 129 dreigbrief van 08 Junie 2016, het ek elke maand stiptelik betaal en geen vorige notification 129 briewe of ekstra fooie op my maandelikse state ontvang nie, waarom nou ons kliente deur die hel sit !! 3 Maande van onophoudelike hel en stres, ek wil nooit weer enige iets met MFC - Nedbank te doen he nie! </p>
Good morning Mr Botha
Please accept my apology for the inconvenience caused to you. Please note that the matter has been referred to our credit control department. I will advise as soon as we get feedback from them.
kind regards
Louis Masilo

Eers ->>>> Donderdag ""11 Augustus 2016"" ontvang ek 2 ""Missed calls"" 12h48, vanaf tel nr 012 - ********** - MFC Pta, met geen voice message nie. Dus kon ek nie terugs***el nie want ek weet nie wie het my ges***el nie. Tot op hede het ek geen ander vorm van kommunikasie van enige persoon by MFC ontvang nie, My bg complaint is nou nog nie afgehandel nie so ook nie die ongemagtigde fooie wat op my staat gelaai is vir n notification letter 129 gestuur 08/09 Junie 2016, wat onregverdig is. Gaan dus die saak aan die NCR voorle so ook konsulteer met prokureur wat spesialiseer in Bankwette. Daar is ook ander partye met dieselfde probleem wat reeds met my in verbinding was, danksy Hellopeter, weet ek nou ek is nie die enigste persoon wat deur MFC ge-viktimiseer word nie.