WS
Willam.James Stapelberg

1 reviews | Active since Sept 2011

15 Oct 2025, 13:04

Ek vra maar net

Goeie middag ek is William Stapelberg my rekening nom by MFC is 298569----- Ekhet hulle gebel op *** en gevra of hulle vir my n afrikaansr person kan gee om mee te kan praat.Die eerste twee was dames hulle kan nie afrikaans praat nie die derde een was n mans met die naam Shubudu ek hoop ek skryf sy naam reg.Ek het my staad gekry en besluit om hulle te ****ak want ek het vanaf April hulle probeer bel na ek hulle ge****ak het kan ek nie reg kom nie.Want taal is die probleem.Nou wil ek weet of kan iemand my dalk net reg help.Ek koop n Ford Ecosport 1.0 1919.Ek koop by We Bay Cars die prys op die venster op die vloer is R166900.00 ek betaal R75000.00dus moet die bedrag mos wees minus R75000.00 dit is nou as my berekkiig nog reg is is die bedrag nou R91900.00 la dan kom daar mos nog die koste soos rente en als die ander goed nog by..Maar sal dit dan nog steeds wees R16966.38 na ses maande se betalling .My Paaiment is R2605.85 wat ek nou al vir ses maande betaal.Nou wil ek net se die staad wys wel die deposito maar as n Additonal credit.Hoeveel geld maak Nedbank MFC extra op my rekening.Volgrns my moetdit so wees :R166900.00 - R75000= R91900.00.Ja daar moet nog koste by kom ek stem daar mee.Maar nou se hulle vir my as ek dit reg verstaan die R75000.00 word gebruik vir as ek ander ekstra wil he ek betaal klaar vir n versekerring en ek betaal vir die diens plan want jy moet want ek betaal nog af.Kyk nou hoeveel geld maak hulle op my R75000.00 en dan betaal ek mos nogal meer omdat dit nie op my groot som af kom nie .Hulle het vir my gese hulle sal my terug bel.

0
Replies (0)