1 reviews | Active since Jan 2022
Vir wie dit aangaan
Hulle het my ge****ak in desember vir n huis route eat 5 g is en die komseltant het vir my gese waar ek bly is daar 5g opvangs en hier is geen 5g nie. Toe kanseleer ek in die 10 dae wat hulle se n mens het om verniet te kanseleer. Mondo het nie opgevolg soos hulle moet vir die RME nommer van die stoor plek waarna diw koereers die pakkes vat nie. En einde Februarie het hylle gemaak dat MTN n canelation fee op my rekenin af gaan ek baklei nou al 3 mander oor die kanselasie van die home router. En dit is tot vandag nog nie uit gesort nie. Toe doen ek aansoek in januarie vir nog m ****alrak met n laptop en n poker router en ek het dit gekry maar nie alles wat die man my belowe het nie. En n week in Februarie het iemand van Mondo vir my gelieg en gese hy bel van MTN self af met nie slefde paket as wat ek gehat het. Toe se nie man vir my mevrou dit is nog n die 10 dae kanseleer by mondo en ek help mevrou en mevrou sal die muis, laptopsak en die office saam met die paket kry. Wel toe maak ek so in die hoop day die man dit vir my sal saam stuur. Maar op die einde van die dag wag ek van die 10 Februarie 2022 vir die kanselasie van die eerste laptop ook. Niemand kan vir my se hoekom my nuwe simkaart werk nie. Ek wil net se dat en nooi nooi ooit weer mondo gebruil of mense aan raai om mondo te gebruik nie. Hulle se hulle sal n mens terug bel maat tot vandag het ek nog niks van hille gehoor nie. Ek het tenminse 2 tot 3 n week om ye hoor wat aangaan en almal se ons bel mevrou terug sodra on terugvoring het. Maar noks gebeur nie. Daar is geen manier wat jy met n manager kan praat nie. Eks is baie terleergesteld in mondo se dienste. Ek sal nooit momdo aan raai bie.
Thank you for taking the time to write to us about your MTN query.
We sincerely apologize for the level of service you have received.
Our team is currently investigating your query. We will get one of our Customer Care Consultant to contact you and assist with your query.
Your Case Number is: RCO197050
Regards,
The Mondo Team
Thank you for taking the time to write to us about your MTN query.
We sincerely apologize for the level of service you have received.
Our team is currently investigating your query. We will get one of our Customer Care Consultant to contact you and assist with your query.
Your Case Number is: RCO197050
Regards,
The Mondo Team
