MONDO, vers****** van VODACOM
<p>Dit het my vier maande geneem om my ****rak te kanselleer by MONDO nadat hulle my verseker het indien jy 'n ****rak binne 14 dae kanselleer aanvaar hulle dit as GEEN ****RAK en is jy nie verantwoordelik vir die betaling van daardie ****rak nie. Nadat my ****rak binne 14 dae op die 6de Januarie 2016 gekanselleer is, waarna ek 'n sms ontvang het vir die aanvaarding van die kansellasie is my "router" eers op die 18de Mei 2016 kom haal. Nadat MONDO my verseker het dit neem ongeveer 10 dae vir afhaal van die produk.......'n volle 4 maande later. Intussen het VODACOM my selfoon geblok vir die t****e keer. Na telefoniese gesprek met die "cancellation department" het hulle wel bevestig dat my ****rak gekanselleer is - maar nogsteeds word my foon geblok.</p>
Hello Jacques,
Thank you for raising your query with Mondo Customer Care.
Kindly note that we are busy investigating your query and will revert with feedback ASAP.
Please do not hesitate to contact us, should you have any further queries.
Kind Regards
Mondo Customer Care
***