ES
Elma S
1 reviews | Active since Jan 2018
23 Jan 2018, 08:44
Beste diens in 'n lang tyd
Goeie dag, na 'n lang aanhou by 'n ander maatskappy was dit lekker om vinnig gehelp te word deur 'n bekwame konsultant, genaamd Rian. Hy was vriendelik, bedagsaam en uiters bekwaam! Goeie diens!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mondo's replyOfficial
23 Jan 2018, 09:18
Goeie more Elma
Dankie vir jou kompliment, ons waardeer dit.
Voel asseblief vry om ons te ****ak in die toekoms.
Kind Regards,
Mondo Customer Care Management
***
Mondo's reply23 Jan 2018, 09:18
Official
Goeie more Elma
Dankie vir jou kompliment, ons waardeer dit.
Voel asseblief vry om ons te ****ak in die toekoms.
Kind Regards,
Mondo Customer Care Management
***
