ED
Elizabeth D

1 reviews | Active since Oct 2013

10 Apr 2026, 13:42

Transnet Pensioenfonds Administrateurs

Dit is al 2 dae wat ek sukkel om met Transnet Pensioenfonds in verbinding te tree wat geadministreer word deur Momentum.

Bel doen jy tevergeefs. Jy los 'n boodskap maar niemand kom terug na jou toe nie. Al my geld is al opgebel. En nog steeds geen vordering nie.

Ek benodig dringend IT3(a)'s vir die Ontvanger van Inkomste. Ek kan my saak nie verdedig sonder die nodige inligting wat NET MOMENTUM kan verskaf.

Hulle e-pos adres is *** Hulle nommer is 0860 334 40

Al my persoonlike inligting is in die e-posse wat ek gestuur het.

0
Replies (1)
Momentum (SA)
Momentum (SA)'s reply10 Apr 2026, 13:54
Official
Dear Elizabeth
Dankie vir u boodskap. Ek het u klagte ge-eskaleer na die fonds bestuurders vir verdere aandag.
Mvdm