1 reviews | Active since Jan 2019
momentum weier om eis uit te betaal
ek is Albert Luus Id nr ********** 053087
Ek het n groep lewenspolise wat my en my vrou dek. By momentun deur Imatu Moqhaka munisiepaliteit in Kroonstad. Daar was n priemie verhoging in maart 2017, dit was deur gestuur maar die persoon wat met dit werk as met siekverlof van af januarie2017 tot met sy dood in desember2017. Momentum het nie n poging aangewend om die munisiepaliteit te laat weet van die priemie verhoging nie. Na my vrou se dood in September2018, het ons eers uit gevind van die verhoging in Maart 2017, dat daar te kort betaling op die priemie was. Hulle nie die eis uitbetaal voor daar 35lede se priemies opdatum is nie. Momentum het ook skuld aanvaar dat hulle nie probeer het om die munisiepaliteit inkennis te gestel het nie. Wat staan my te doem om die eis afgehandel te kry
Groete
Michele Coetsee
Groete
Michele Coetsee
Ek het bevestiging ontvang dat 'n bestuurder ****ak gemaak het en dat hulle in die proses is om alles uit te sorter.
Groete
Michele Coetsee
Ek het bevestiging ontvang dat 'n bestuurder ****ak gemaak het en dat hulle in die proses is om alles uit te sorter.
Groete
Michele Coetsee
