1 reviews | Active since Aug 2020
momentum VERY BAD service
MY *** premie verhoging
this about Stanley & momentum NOT coming back to me about a increase on my life insurance premium.
this is 2x emails sent to Stanley & momentum (Goeie môre, Stanley. Dankie vir jou skrywe wat my inlig van die beplande 10% premie verhoging, op 05/11/2020. (sien aangeheg) Graag sal ek inligting en voorstelle van Momentum wil hê oor die 10% verhoging. Goeie môre, Stanley.
Ek het Vrydag 07/08/2020 vir jou ’n e-pos gestuur, insake die beplande 10% premie verhoging. Nou verstaan ek nie! Die onderstaande bevestig dat jy die epos gekry het? Ook bevestig dit dat jy na my toe sal terugkom binne 3x werksdae.)
every time there was a "we' got it" reply; BUT they NEVER get back to me!!!!
VERY bad service
thanks a boshoff
Kind regards
Michele Coetsee
Kind regards
Michele Coetsee
