HcyhmU
How can you help me Unexceptable
1 reviews | Active since Feb 2019
29 May 2020, 11:29
Momentum shame on you treating a 72 year old lady like this
Goeie more, ek wag alreeds van Des 2019 dat een van julle konsultante na my terug kom. Baie swak diens. Ons benodig dringende inligting rakend ń polis ivm my moeder wat wreed aangeval en verkrag is. Sy is tans in privaat frailcare en haar doeke alleen beloop R3500 pm. Ons wil weet is daar enige manier dat haar polis kan uit betaal. Sy is 72 jaar oud. Skande dat ons so lank vir antwoorde moet wag. Sy het geen spaargeld meer oor nie. En het dringend hulp nodig om haar gemaklik te maak. Ek het volmag op haar sake asook teken regte.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)