1 reviews | Active since Feb 2017

20 Feb 2017, 13:02

Momentum

<p>Ek wil net se hoe pateties is momentum se diens ek wag nou al 7 maande vir n polis van critical illness nou se hulle hy is afgekeer nadat ek 106 dae in die hospitaal was waarvan ek 65 dae niks weet nie en ek het al 8 jaar aan daai polis betaal nou het hulle baie baie stories</p>

0
Replies (2)
Momentum (SA)
Momentum (SA)'s reply20 Feb 2017, 13:30
Official

Dankie dat u ons in kennis gestel het van u frustrasies wat u ondervind. Ons sal die aangeleentheid verwys na 'n eise bestuurder wat u dan sal ****ak en die aangeleentheid bespreek.

Vriendelike groete

Michele Coetsee

Momentum (SA)
Momentum (SA)'s reply20 Feb 2017, 15:59
Official

Ons verwys na ons korrespondensie gedateer 30 September 2016 en 20 Februarie 2017. Ons aanvaar dat u krieties siek was maar ons kan u ongelukkig nie tegemoet kom om ‘n eis te betaal as u nie voldoen aan die vereistes van spesifieke siektetoestande soos gelys in u polis****rak nie.

Vriendelike groete

CK