SJ
Stephan J
1 reviews | Active since Nov 2009
31 Mar 2016, 08:08
Geen terugvoer na die gegewe omdraai tyd
Ek het 'n kritiekesiekte-eis ('viral encephalitis') ingedien die 2de Maart waar Risiko eise my in kennis gestel het van uitstaande vereistes die 8ste Maart, ek het dadelik ge-reageer met die vereistes en tot vandag toe wat immers meer as die gegewe tyd is nog geen terugvoer ontvang het van hoe ver die eis is of wat die uit**** is nie, dit is vir my onaanrvaarbaar en ek soek baie dringend terugvoer van wanneer my eis afgehandel sal wees en wanneer my betaling gemaak sal word. Die diagnose is duidelik en dit behoort nie 'n ingewikkelde eis te wees nie aangesien die katogorie baie duidelik gestipuleer word in die 'grid' van kritiekesiektes.<br> <br>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Momentum (SA)'s replyOfficial
31 Mar 2016, 08:16Hello StepJor,
Baie dankie dat u ons laat weet het van u eis wat nog uitstaande is.
Ons sal binnekort met u ****ak maak.
Vriendelike groete
Natasha Holworthy
Baie dankie dat u ons laat weet het van u eis wat nog uitstaande is.
Ons sal binnekort met u ****ak maak.
Vriendelike groete
Natasha Holworthy
Momentum (SA)'s reply31 Mar 2016, 08:16
Official
Hello StepJor,
Baie dankie dat u ons laat weet het van u eis wat nog uitstaande is.
Ons sal binnekort met u ****ak maak.
Vriendelike groete
Natasha Holworthy
Baie dankie dat u ons laat weet het van u eis wat nog uitstaande is.
Ons sal binnekort met u ****ak maak.
Vriendelike groete
Natasha Holworthy
