1 reviews | Active since Dec 2015
Fantastic customer service !
Marthie du Plooy by Momentum(aspire) ***. Wat 'n voorreg om van die eerste oproep af iemand te kry wat onmiddelik verstaan wat jy wil doen met kansellasie van polis en met nuwe polis te vervang.Dadelik werk gemaak het van die nodige vorms en die proses verduidelik het wat gaan volg.Wat elke lastige navraag oproep oor hoe , wat , waar en wie, geduldig na gesluiter het en gehelp het.Ook waar die proses n hakplek gekry het en sy sommer middelman tussen almal gespeel het om dinge aan die gang te kry tussen al die afdelings.Baie dankie vir jou geduld en besonderse hulp.Momentum kan opreg trots wees om n persoon soos jy in hul diens te he..DIS MOS WAT MENS CUSTOMER SERVICE NOEM !!!! Groete. Tobie Mostert .(gelukkige nuwe polis eienaar)
Thank you kindly
EdB
Thank you kindly
EdB
