QH
Quinton Henry-Taylor
1 reviews | Active since Feb 2015
10 Jan 2016, 17:01
Dankie @ Divan Strydom
Na hierdie aansienlike lang week met net al wat 'n probleem is met Momentum is daar op die einde vd week 'n liggie vir my donker tonnel gestuur! Dankie @ Divan Strydom vir jou puik diens en moeite om my te help! Wens daar was meer mense soos jy!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Momentum (SA)'s replyOfficial
10 Jan 2016, 17:52Hello QuintonHenry,
Dankie vir die fyn kompliment wat u vir een van my kollegas toedig. Ek sal seker maak dat hy die nodige erkenning ontvang.
Vriendelike groete
Marius Kock

Momentum (SA)'s reply10 Jan 2016, 17:52
Official
Hello QuintonHenry,