1 reviews | Active since Nov 2016

02 Nov 2016, 07:44

Vrot diens !!!!!!

<p>Ek was tot 31 oktober by A F verseker. Ek het alreeds vroeg die 5de oktober laat weet dat ek my polis gaan eindig en gaan begin met n nuwe versekeraar. Hulle het net eenvopudig nie die debiet order gekansselleer nie. </p> <p>In Aug was my een kar ook in n ongeluk, en die diens was uiters swak. Ek is van een persoon na die ander oorgeplaas met telefoon gesprekke.</p> <p> </p> <p>As hulle nie eers jou debiet order in tyd kan kanselleer nie, HOE KAN JY HULLE MET GROOTER EN MEER VERANTWOORDELIKER GOED TOEVERTROU??????????????????</p>

0
Replies (1)
Momentum Insure
Momentum Insure's reply02 Nov 2016, 10:02
Official

Dear Lenie

Alexander Forbes Insurance acknowledges receipt of your complaint.

Your complaint has been escalated to the senior manager who will be contacting you shortly to assist you.

Regards
ALEXANDER FORBES INSURANCE