1 reviews | Active since Jun 2022
Skade agevolg van nalatigheid van Momentum versekering
Wees asb baie versigtig vir momentum versekering veral wat jou huis en garage aan betref want as jy probleme het met n tornado wat jou dorp tref dan is jy konsuis onder verseker en skade wat met hul tydelik hulp veroorsaak is word geignoreer .Ek wag nou Al 4 maande met n oop garage dak wat al meer skade kry as gevolg van die balke wat gebreek het van momentum se nalatigheid wat onder andere my poel tafel plat geval het om enige terug voering te kry van momentum versekering .Ek Waarsku julle net om baie versigtig te wees voor julle dink om momentum versekering te gebruik veral wat die buite geboue aan betref Momentum kyk nie na die probleem wat veroorsaak is deur n tornado nie .Hulle assessor kyk dan na wat dit sou gekos het om jou huis ook te vervang wat nie eers skade gekry het nie. Wees gewaarsku !!!!
Thank you for bringing this to our attention, we do apologize for any inconvenience caused to you.
Please give us an opportunity to look into the matter raised and we will be in touch to address your concerns.
Regards
Brenda