sS
salome S

1 reviews | Active since May 2016

07 Dec 2016, 18:09

MAAK GEBRUIK VAN SUB-STANDAARD EN ONBEVOEGDE DIENSLEWERAARS (RENEW-IT, RANDBURG) !!!

Alexander Forbes basies DWING 'n lid om gebruik te maak van HULLE diensleweraars (RENEW-IT, RANDBURG), maar wanneer die paw-paw die fan strike, "was hulle hul hande in onskuld."

1.) Gedurende FEBRUARIE 2016 het my man 'n eis ingesit vir sy voertuig (OPEL ASTRA) en die eis is na RENEW-IT in RANDBURG verwys. Binne die EERSTE week nadat ons die voertuig gaan afhaal het, het ons gevind dat die lugreellaar (AIRCONDITIONER) NIE werk nie. Ons het RENEW-IT ge****ak en die voertuig TERUGGEVAT om reggemaak te word. WEEREENS nadat ons die voertuig teruggekry het, het die lugreellaar NOG STEEDS NIE GEWERK NIE ! WEEREENS het ons die voertuig teruggevat. En WEEREENS dit teruggekry en NOG STEEDS werk die lugreellaar NIE !!! Toe ons RENEW-IT WEEREENS ****ak, se hulle dat hulle tans te besig is om daarna te kyk en sal ons ****ak sodra hulle 'n opening het. Dit is nou meer as DRIE MAANDE later, die lugreellaar werk NOG STEEDS nie en ons is ook NOG STEEDS NIE GE****AK NIE !!!

2.) Gedurende die eerste week in November 2016 het my seun ****gate getref met sy motor (FORD FOCUS), waarna 'n eis ingestel is en Alexander Forbes het die herstelling van die motor aan RENEW-IT in RANDBURG toegeken. Nadat ons RENEW-IT, RANDBURG se kwotasie ontvang het, het ons gemerk dat die kwotasie SLEGS die een kant van die voertuig se skade vermeld, alhoewel BEIDE kante (links EN regs) in die ongeluk beskadig is. Die FEIT is onder RENEW-IT, RANDBURG se aandag gebring en blykbaar eers TWEE WEKE later het hulle die FEIT aangemeld by Alexander Forbes. Hierdie onbevoegde en "sloppy" diens van RENEW-IT, RANDBURG het veroorsaak dat my seun NIE sy voertuig kon terugkry binne 30 dae nie. En moes intussen ook die huurmotor wat slegs vir 30 dae geldig is, teruggee. 'n HELE MAAND later en NOG STEEDS sit my seun sonder vervoer. Ek het die saak TELEFONIES met Alexander Forbes se staflede : LINE KRUGER, LUCINDA DANIELS, JABU MLANGENI en KERRY BRITZ bespreek ASOOK e-mails aan ALMAL gestuur, maar GEEN ANTWOORD !!!

Nadat ek BEIDE hierdie sake met KERRY BRITZ bespreek het, is ek aangeraai om 'n KLAGTE in te dien, wat ek WEL gedoen het. Maar nou word AL MY KOMMUNIKASIE geignoreer ---- SWAK DIENS !!!

Ons EIS dat julle ONMIDDELIK aandag gee aan hierdie TWEE sake.

OOK EIS ons dat julle DRINGEND kyk na die SUB-STANDAARD EN ONBEVOEGDE dienslewering van RENEW-IT, RANDBURG !!!

Alexander Forbes smyt SELF hulle "naam" weg deur gebruik te maak van sulke SWAK DIENSLEWERAARS !!!

0
Replies (2)
Momentum Insure
Momentum Insure's reply08 Dec 2016, 09:43
Official

Dear Salomé

Alexander Forbes Insurance acknowledges receipt of your complaint.

Your complaint has been escalated to the senior manager who will be contacting you shortly to assist you.

Regards
ALEXANDER FORBES INSURANCE

sS
salome S's update24 Jan 2017, 16:27
Reviewer Update

Baie dankie Renew-it Randburg. Dit het wel BAIE langer geneem as wat regtig 'n vereiste was, maar my seun se voertuig is nou weer in 'n perfekte kondisie !