1 reviews | Active since May 2019
Swak diens
Ons is besig met 'n ongeskiktheids eis vanaf Febr. Die versekerings benodig 'n staat vanaf Apr tot nou as bewys van doctors wat ons gaan sien het. Elke keer wat on ****ak is hul antwoord dat hul nie 'n staat gee nie aangesien dit nie 'n mediese fonds was nie maar mediese versekering. Die Versekerings Maatskappy aanvaar dit nie en dring aan op state. Geen senior is ooit beskikbaar om aan te verduidelik by Montmentum nie - of met ete, of uit, of nie by Tafel. Intussen is my seun sonder inkomste vanaf Nove en niemand gee om. Die eis kan nie verder gaan sonder die state. Moet mens altyd baklei, vloek en skel om iets gedoen te kry. Ek verduidelik indien nie 'n staat soek hul brief om te verklaar hoekom hul nie state voorsien nie. As gevolg van die aangeleentheid - sloer die eis. Dis onaanvaarbaar. Hul sloer nie om maandelik af te trek vir die fonds nie maar sodra 'n mens iets by hulle soek - antw hul net - dat hul jammer is.
Thank you for bring this to our attention.
A consultant will investigate your enquiry and feedback will be provided.
Kind Regards
Debbie van der Haar
Thank you for bring this to our attention.
A consultant will investigate your enquiry and feedback will be provided.
Kind Regards
Debbie van der Haar
