mM
marisckaburger M

1 reviews | Active since Mar 2017

19 Jul 2018, 14:24

Struggle to get answers since January

Vir wie dit mag aangaan

Hiermee wil ek graag ons saak stel rakende die gebeure op 28 Januarie 2018,

Die Sondag aand het Alwyn baie sleg begin voel en hy het toe rondom tussen 8uur en 10uur die aand baie verswak tot en met hy aan die linkerkant van sy liggaam eweskielik gevoel verloor het, ek het toe dadelik rondom 9uur vir Momentum gebel en gevra hulle moet kyk of medies in werking is en of ons n ambulaans mag aanvra die vrou het gese dit is alles in orde en hulle het toe n ambulaans uitgestuur Alwyn was toe opgeneem en hulle het hom behandel vir n ligte beroerte en begin om toetse te doen by Wilgers hospitaal, waarna hulle hom by cardiac ICU later opgeneem het.

Momentum het toe die volgende dag laatweet hulle kan ons nie help nie ons is drie dae voor ons wag periode verby is wat dan op 1Februarie aktief is te vroeg en dus moet ons na n staats hospitaal gaan.

Alwyn is toe n vorm gegee om homself te ontslaan en huistoe gestuur.

Hyt n voorskrif vir Disprin ontvang en moes daarmee aangaan.

Vrydagaand het hy ongelooflike pyn in sy regter been ervaar en ek het dadelik reageer en gedink dis weer iets met vorige gebeure tedoen ek het toe na Life Faerie Glenn hospitaal gejaag omdat dit naaste was en hulle het gevra wat vout is en nadat ek hele storie verduidelik het het hulle geweier om ons te help en gese ons moet terugkeer na Wilgers hospitaal

Ek moes toe al die pad terugkeer vresend vir sy lewe na Wilgers kom daar toe se hulle ons moet ****ant betaal vir besoek en n Dr wat nou eers klaar is met sy Zuma jaar se hyt nou pyn medikasie in hy is oky sy lewe is nie in gevaar nie en dit het niks te doen met n beroerte nie so dis in sy lop. Hy kan mos loop en hy gaan hom ontslaan. Ons is toe daar weg met n voorskrif vir pyn medikasie.

Vandag is Alwyn steeds nie beter nie. Hy vergeet hys moeg en sy lewe is drasties slegter niemand wou ons verder help nie.

0
Replies (1)
Momentum Health
Momentum Health's reply19 Jul 2018, 14:54
Official

Dear Mariscka Burger

Thank you for bringing this to our attention . One of our consultants will contact you shortly to assist.

Kind regards

Roger Naidoo