QH
Quinton Henry-Taylor

1 reviews | Active since Feb 2015

17 Jan 2016, 16:21

Momentum Health

Wat kan ek se ? Ek is nie verbaas dat ek weereens 'n post moet plaas oor Momentum se swak diens as 'n mediese fonds nie. Se my like julle om mense se geld te vat elke maand en geen diens te lewer aan julle kliente nie ? Elke hellopeter klagte word elke keer terug geantwoord iemand sal terugkom na my toe maar niemand doen ooit nie . Nie eers ombudsman dreigemente werk meer nie regtig ek is verby gatvol met julle *** diens!!! Carte Blanche hier kom ek!

0
Replies (1)
Momentum Health
Momentum Health's reply18 Jan 2016, 14:30
Official
Hello QuintonHenry,


As per your discussion with our consultant, the above query has been resolved.

Kind Regards
Debbie van der Haar