tE
thys E

1 reviews | Active since May 2021

13 May 2021, 09:41

slegte diens by telkom lakeside mall

m y ma het ansoek gedoen by n telkom winlel in lakeside mall 2 weeke terug die verkoops dame het nie vir ons gese ons moet 72 uur wag om te hoor van ons ****rak nie ons was nou al daar n klomp keure geqees waar die verkoops ****e nie by die werk was nie weet nie wat aan gaan by die tak nie maar lyk my net hulle stel nie veel belang in cust nie ons het gister na die telkom winkel gegaan in carneval mall waar die diens 200 percent better is ek kry vanoggend n oproep van die ****e wat ons gehelp het in lakeside mall en se ons moet iweer in kom om forms te teken dis na twee weeke toe ek vir haar se ek het aansoek gedoen by Carnavalemall gooi sy die foon Neur in my oor ek dink die diens is so sleg van die verkoops ****e en daat daar green respect is vir mense nie en dat sy ook nie eers op volg doen vir haar cust nie ek wil weet of dit nou die type diens gaan wees wat ons nou van telkom gaan kry

0
Replies (0)