RM
Rouxdolf M

1 reviews | Active since May 2012

08 Jun 2022, 08:29

Uitstekende diens

Baie dankie vir die uitnemende diens en profesionele manier waarop die dame my gesprek hanteer het.Ek wens dat daar meer sulke spesiale mense in diens is.Ons het gesels asof ons mekaar al lank ken.Dankie vir die opregte geselsie en deernis , waarop die gesprek hanteer is.Ek wens ook vir haar alles wat mooi is , en hou aan om so pragtig te wees.Dankie Mobicred vir julle uitstekende diens.

0
Replies (1)
Mobicred
Mobicred's reply08 Jun 2022, 10:29
Official
Hi Rouxdolf

Thank you so much for your review, we really do appreciate it. We do aim to provide top service at Mobicred.

Happy to hear that you received great service.

Regards, 
Mobicred