AB
Andre B

1 reviews | Active since Jul 2019

10 Aug 2019, 17:25

Mnr aj de beer

Nadat ek eers by julle moes n klagte le ,het mobicred eers omtrent vier dae later met my ****ak gemaak en nog steeds het hulle belowe om vas te stel by hulle rekening afdeling waarom my rekening af gesluit is en die uitstaande bedrag af geskryf is,ek het hulle gevra wat is nou aan die gang en die dame het weer soos voorheen wat die ander persone wat die foon geantwoord het my belowe sy sal uitvind en my laat weet,NOU vra ek weer NOU WAT NOU geen antwoord nie,miskien kan hellopeter iemand vir my aanbeveel waar ek gehelp sal word en nogmaals baie dankie aan hellopeter en julle span wat my gehelp het om mobicred te laatreageer baie dankie

0
Replies (1)
Mobicred
Mobicred's reply28 Aug 2019, 12:46
Official
Hi Andre

Thank you for taking the time to chat about your query. Glad that we have resolved the issue. Further communication will take place as we move forward. 

Thanks,
mobicred team