TR
Talitha R

1 reviews | Active since Sept 2015

04 Feb 2025, 08:57

UITERSE SWAK DIENS

MMU Motors in Stilfontein...Die swakste diens nog, was baie vinnig om voertuig aan mens te verkoop, maar treurig met die transaksie, het in Oktober 2024 voertuig ingeruil en tot nou Februarie 2025 is die voertuig nog nie van ons naam af nie, niemand kan vir my sê wat die werklike probleem is nie en ook nie wanneer dit uitgesorteer gaan word nie....UITERSE SWAK DIENS!!!!!

0
Replies (0)