Korrupte en ****akbreek

So koop ons n kar by mmu motors.......met n cash back en deal dat hy in Desember teruggevat word en n nuwer goedkoper kar kan kry. Met die bedoeling om my krediet score beter te kry.....

Nou ja soo is die ou weg wat die deal gedoen het en nou het die eienaar vandag vir my gese hy gaan geen deal of ooreenkoms na kom van die persoon nie want hy werk nie meer daar nie.

So is ek nou ini gemors gelaat en almal was hulle hande en probeer als toesmeer.

Ek die verbruiker het nie eens n getekende ****rak gekry nie. ek het nie dokumentasie nie. geen bank dokumentsaie nie.

Ek moet net kar op my naam sit en sluk na dat ek amper 2 maande wag vir papiere.

N bedrag moes betaal word vir my en dit gaan ook nie nagekom word nie.

Nou sit ek met gebakte gemors.

Niemand is bereid om te help nie. Hulle breek ****rak en ek moet net aanvaar dis hoe dit is.

As enige iemand kan help sal ek dit opreg waardeer