MS
Monique S
1 reviews | Active since Nov 2026
20 Nov 2026, 21:57
Mitchum
Nadal ek die produk gebruik het vir soos 2 dae het my vel begin brand en het ook opgeswel. Ek wil graag dit onder julle aandag bring. Dit is ook duur en wk het my geld gemors op dit want dit brand my vel so die saak moet gehanteer word .En ek soek my geld trug
Dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)