MK
Mckeyla K

1 reviews | Active since Jun 2022

16 Dec 2022, 13:58

Wynand Scholtz

Ek will net dankie se vir die jong man wat my vandag gehelp het by mit mak motors Wynand Scholtz,Jy het my stap vir stap deur die proeses gevat en all my vra beantwoord baie dankie vir jou help vandag

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply16 Dec 2022, 14:03
Official
Goeie dag  Mckeyla, Baie dankie vir die mooi resensie en gradering.  Die hele Mit-Mak span waardeer dit opreg.  Vriendelike Groete.