HS
Hester S

1 reviews | Active since May 2011

28 Jul 2020, 16:30

WILLEM NOORDMAN

Hiermee wil ons net vir Willem Noordman dankie se vir sy uiststaande hulp met die aankoop van ons twee voertuie. Hy is die beste en ons sal in die toekoms weer MIT MAK MOTORS in 590 Gerrit Maritzstraat in Pretoria Noord, gebruik.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply28 Jul 2020, 16:36
Official
Hi Hester, Baie Dankie vir die uitstekende review en 5 sterre, ons as Mit-Mak Motors en Willem waardeer dit opreg en wens julle veilige km's met julle nuwe karre, JULLE is GREAT