EJ
Elsje J
1 reviews | Active since Jul 2021
17 Jul 2021, 09:31
Wees gerus om by MIT MAK Motors ‘n motor te koop
Het uitstekende diens ontvang van Shaun Cook, Dylon en Anke. Hulle het die proses mooi met my deur gegaan en ek was Baie gerus. Dankie MIT MAK Motors. Sal enige iemand aanbeveel om by hulle ‘n motor te koop!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
17 Jul 2021, 09:34Hi Elsje, baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering. One hele span waardeer die ondersteuning. Geniet jou droom kar. Groete,
Mit Mak Motors's reply17 Jul 2021, 09:34
Official
Hi Elsje, baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering. One hele span waardeer die ondersteuning. Geniet jou droom kar. Groete,
