GS
Gereli S

1 reviews | Active since Feb 2021

17 Feb 2021, 18:05

Wayne se awesome service

Wayne van Mit Mak het ons regtig waar mooi gehelp met die keuse van ons kar, en sy diens was great. Sal hom beslis aanbeveel..

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply17 Feb 2021, 18:06
Official
Hi Gerelibaie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Wayne en ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete