LVDW
Liezl Van Der Watt

1 reviews | Active since Mar 2022

03 Mar 2022, 19:52

Wayne Joubert

Wayne joubert het baie goeie diens vir ons gelewer! Baie dankie vir die goeie kommunikasie en dadelike terugvoer.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply03 Mar 2022, 19:54
Official
Goeie dag Liezl, baie dankie vir die mooi resensie en gradering, die hele Mit-Mak span waardeer dit opreg.  Vriendelike groete