MO
Mariana O

1 reviews | Active since Dec 2021

23 Dec 2021, 19:18

Wayne Joubert

Baie dankie aan Wayne Joubert vir die goeie diens wat hy gelewer het. Wayne is beslis 'n aanwins vir Mit Mak Motors.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply23 Dec 2021, 20:02
Official
Hi  Mariana, baie dankie vir die mooi risensie en die 5 ster gradering. Ons helle span by Mit Mak waardeer dit. Geseende Kersfees. Groete

Best regards,