FT
Francois T
1 reviews | Active since Jun 2014
28 Dec 2020, 06:28
Wayne by Mit Mak Motors
Wayne by Mit Mak Motors het uit sy pad gegaan om ons te help met ons nuwe motor. Hy het ons profesioneel en met respek hanteer. Ek sal Wayne aanbeveel vir enige iemand wat opsoek is na ń betroubare motor. Dankie Wayne
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
28 Dec 2020, 06:50Francois, Baie Dankie vir die Great review, Wayne en die hele span waardeer dit opreg, hoop julle het net goeie memories in julle nuwe kar, groete
Mit Mak Motors's reply28 Dec 2020, 06:50
Official
Francois, Baie Dankie vir die Great review, Wayne en die hele span waardeer dit opreg, hoop julle het net goeie memories in julle nuwe kar, groete
