TW
Teresa W
1 reviews | Active since Jul 2020
13 Jul 2021, 16:02
Vriendelik en professioneel!
Ek het uitstekende diens by Mit Mak Motors ontvang. Van die eerste oproep af was hulle baie vriendelik en behulpsaam. Eugene het selfs my motor vir my huis toe gebring om te toetsbestuur en af te lewer! So gerieflik! Dankie, ek sal julle enige tyd aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
13 Jul 2021, 16:15Hi Teresa, baie dankie vir die mooi risensie en gradering. Ons hele span waardeer dit. Geniet jou droom kar. Lekker dag, Groete,
Mit Mak Motors's reply13 Jul 2021, 16:15
Official
Hi Teresa, baie dankie vir die mooi risensie en gradering. Ons hele span waardeer dit. Geniet jou droom kar. Lekker dag, Groete,
