GJ
Gert J
1 reviews | Active since Apr 2021
16 Feb 2022, 16:23
Vinnigste diens ooit, sal Eugene Beukes defnitief aanbeveel
Dankie aan Eugene Beukes wat my baie profesioneel gehelp het, 2 dae vandat ek asnsoek gedoen het tot ek my Audi kon ry, Dankie Eugene great job, wens almal was so gou.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
16 Feb 2022, 16:35Hi Gert, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
Mit Mak Motors's reply16 Feb 2022, 16:35
Official
Hi Gert, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
