ED
Elrita D

1 reviews | Active since Apr 2022

01 Apr 2022, 08:47

Vinnige, professionele diens!

Professionele diens met vinnige respons en uitkomste. Het die verkoop van my kar baie vinning gemaak en alles glad verloop. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig en baie geduldig met al my vrae. Sal definitief Mit Mak aanbeveel!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply01 Apr 2022, 09:28
Official
Hi Elrita,  baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg,  Mag jy n mooi dag he.  Groete