DF
Deon F
1 reviews | Active since Apr 2022
04 Apr 2022, 17:48
Vinnige diens!!
Ek het Kobus se nommer by 'n vriendin gekry i.v.m my voertuig wat ek wil verkoop. Ek het al my fotos deur gestuur soos gevra en binne 10 min trugvoer gekry. Baie dankie vir julle spoedige diens dit word opreg waardeer.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)